Jigme Wangchuck

Jigme Wangchuck
2de koning van Bhoetan
Bewind 26 Augustus 192630 Maart 1952
Voorganger Ugyen Wangchuck
Opvolger Jigme Dorji Wangchuck
Gade Phuntsho Choden
Pema Dechen
Kinders Koning Jigme Dorji Wangchuck
Prins Namgyal
Prinses Choki Ongmo
Prinses Deki Yangzom
Prinses Pema Choden
Koningshuis Wangchuck
Gebore 1905
Gesterf 30 Maart 1952(1952-03-30) (op 47)
Vader Ugyen Wangchuck
Moeder Tsundue Pema Lhamo

Jigme Wangchuck (Dzongkha: འཇིགས་མེད་དབང་ཕྱུག; Wylie: 'jigs med dbang phyug; 1905 – 30 Maart 1952) was van 21 Augustus 1926 tot met sy dood die tweede koning van Bhoetan, of Druk Gyalpo ("Draakkoning"). Hy was die oudste seun van koning Ugyen Wangchuck en is in Engels, Hindi en Boeddhistiese letterkunde opgevoed.

Tydens sy bewind was Bhoetan steeds feitlik heeltemal van die buitewêreld afgesny, met net beperkte betrekkinge met Indië. Hy is deur sy seun, Jigme Dorji Wangchuck, opgevolg.[1]

  1. Wangchuck Dynasty. 100 Years of Enlightened Monarchy in Bhutan. Lham Dorji

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search